‘n Spesifieke persentasie
van die winste wat gegenereer word deur die fees
word teruggeploeg in die gemeenskap. Juis daarom
staan die fees bekend as ‘n gemeenskaps-
en familiefees.
Die volgende organisasies het donasies ontvang:
R10 000 vir Huis Jabes (‘n veilige hawe vir moeders
en kinders wat slagoffers is van huishoudelike geweld ).
R10 000 vir
Huis Ravenzicht (‘n behoeftige versorg-ingsoord).
R15
000 vir Sisonke Educare (‘n projek van Sarfat Gemeen-skapsprojekte)
|