www.mtn.co.za
  Ontmoet ons kunstenaars vir 2010  

16 Julie 2010

Daar is slegs 31 DAE oor om jou EARLYBIRD kaartjies te koop. Laaste dag is 15 Augustus 2010.

VRYDAG, 5 NOV 2010
Volwassenes: R60
Skoliere: R30

SATERDAG, 6 NOV 2010
Volwassenes: R75
Skoliere: R40

SONDAG, 7 NOV 2010
Gratis toegang vir almal

* Voorskoolse kinders kry gratis toegang tot die fees.

Toegang tot die fees sluit nie pretparkkaartjie in nie.

Meer inligting oor Mnr & Mej Varingfees 2010

Meer inligting oor die Varingfees foto kompetisie

 

Computicket besprekings

Doen nou aansoek vir jou stalletjie!

Stembus

Vind ons op Facebook

Twitter


 
© Kopiereg 2010 | MTN Varingfees | Alle regte voorbehou
Webtuiste geskep deur Krystal IT Solutions