
VARINGFEES 2010 KAARTJIES NOU BESKIKBAAR BY COMPUTICKET.
Kaartjies sal op die dag van die fees beskikbaar
wees by die hekke, maar om lang rye te voorkom, koop
u kaartjies voor die tyd by Computicket.
| |
Volwassenes |
Skoliere Gr.1 - 12 |
|
Vrydag 5
Nov 2010 |
R 100.00 |
R 50.00 |
 |
Saterdag 6
Nov 2010 |
R 120.00 |
R 60.00 |
| |
Sondag 7 Nov 2010 |
Gratis |
Gratis |
| |
* Voorskoolse kinders: Gratis toegang
LET WEL: TOEGANG TOT DIE FEES SLUIT NIE DIE PRETPARK DAGKAARTJIE IN NIE. |