www.mtn.co.za
 

R10 inskrywingsgeld per kompetisie.

EFT BETALINGS:
Aansoeke vir kompetisie moet met bewys van betaling vergesel word.

Varingfees  
Absa tjek rekening nr: 4060714158
Takkode: 632005
Gebruik as verwysing: Naam van persoon wat inskryf

Inskrywingsfooi kan ook by die kerk inbetaal word. 'n Kwitansie sal voorsien word.

• Slegs 1 foto per deelnemer. • Varingfees behou die reg om foto's op publisiteitsmateriaal te gebruik.
• Die beoordelaars se besluit is finaal. Hulle sal nie by enige gesprek daaroor betrokke raak nie.
• Alle finaliste moet op Saterdag 6 November 2010 op die feesterrein beskikbaar wees. (Die finale tye sal later deurgegee word) • Toegangskaartjies word toegeken aan deelnemers. • Pryse mag nie oorgedra word nie. • Pryse sal nie in kontant uitbetaal word nie.



kompetisie@varingfees.co.za

• Slegs 1 foto per deelnemer per kategorie. • 'n Foto mag slegs in 1 kategorie ingeskryf word. • Varingfees behou die reg om foto's op publisiteitsmateriaal te gebruik. • Die beoordelaars se besluit is finaal. Hulle sal nie by enige gesprek daaroor betrokke raak nie. • Pryse mag nie oorgedra word nie. • Pryse sal nie in kontant uitbetaal word nie.

 

Computicket besprekings

Doen nou aansoek vir jou stalletjie!

Stembus

Vind ons op Facebook

Twitter

 
© Kopiereg 2010 | MTN Varingfees | Alle regte voorbehou
Webtuiste geskep deur Krystal IT Solutions

 

kompetisie@varingfees.co.za