|
 |
| |
|
|
Andriëtte Norman het
in die vierde Idols-reeks die land aan die brand
gesing. Haar stem het selfs die tawwe Idols-beoordelaar
Randall Abrahams, ook bekend as Mr. Nasty, laat
sê: "Jy is die beste sanger wat ons
nog ooit op Idols gehad het".
Meer...
|
|
|
|
|
Bobby van Jaarsveld het
geen bekendstelling nodig nie en net waar hy kom
word hy oorval deur
bewonderaars.
En met rede. Want buiten dat hy lyk soos iemand
wat pas uit ‘n Hollywood-film stap, sing
hy tot diep in ‘n mens se hart met sy ongekunstelde,
gemaklike stem.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Bok van Blerk is terug met ʹn nuwe album wat beloof om net so groot soos die vorige een te wees.
Afrikanerhart is ʹn album met vyftien oorspronklike snitte en wissel van sosiale kommentaar tot liedjies om op te jol.
Meer...
|
|
|
|
|
David Fourie is die egpaar Elize en Christo Fourie van Wepener, se tweede kind. Sy familie en vriende noem hom Davey - genoem na die Davey Crocket-tekenprent. “Die ou het met ‘n dassiestert op sy kop rondgeloop en toe ek klein was, was dit vir my cool,” onthou die voormalige Idols-finalis.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Desmond Wells
Desmond Wells is ‘n sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler van formaat, hy sing voltyds en tree landwyd op.
Sy eerste album “Heeltyd Speeltyd” was in 2006 genomineer vir ‘n SAMA toekenning vir die beste Afrikaanse dansalbum van die jaar.
Meer...
|
|
|
|
|
Broers Christo, Cobus en Nic
Snyman is, sedert die
Beegees, die enigste drie Broers in die wêreld
wat as ‘n professionele groep saam sing.
Benewens hul sangtalent is elkeen ook bedrewe musikante
wat verskeie instrumente bespeel. Al drie het vanaf ‘n
betreklik jong ouderdom formele musiek- en sang
onderrig ontvang.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties ken hulle storie; hulle is nie bang om avontuurlik en eksperimenteel te wees nie. Die Heuwels Fantasties is een van die beste en oorspronk-likste Afrikaanse groepe van die oomblik, en hulle wil dit graag pertinent op die rekord stel.
Meer...
|
|
|
|
|
Dr. Victor (Victor
Khojane) was born and raised in South Africa, Kimberley,
where
he
attended school up to matric. He formed a school
band that performed mainly on week ends. They were
influenced by South African bands
such as Blondie and
Papa, Harare, Jonathan Butler and American teen
sensations, The Jackson five.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Gerhard Steyn
Die musiekbedryf staan verstom oor die spoed waarmee Gerhard Steyn as kunstenaar groei. Hy is n man met “presence” die X- faktor en is een met sy kitaar en musiek. Sy voorkoms, sang, persoonlikheid, en talent as liedjieskrywer maak hom gewild by oud en jonk en sy bewonderaars is onder die vroulike en manlike geslag
Meer...
|
|
|
|
|
Ghapi
'n Tromspeler wat sing? Ja, raar maar waar! Ghapi is die groot man, met die groot stem, met die groot bos hare, wat sy groot tromstel aan die brand slaan!
Ghapi is in Januarie 2005 aan die publiek bekend gestel en het vinnig 'n reputasie met sy vierman groep opgebou as die nuwe Afrikaanse rock sensasie.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Juanita du Plessis, die blinkste ster aan die Suid-Afrikaanse musiek-uitspansel is ons eie Platinum prinses. Sy is lank reeds gekroon as ons land se top Afrikaanse vroue-kunstenaar en sy gaan nie gou van haar kroon afstand doen nie.
Meer...
|
|
|
|
|
Die multi-platinumster Kurt
Darren ry
die golf van hoogtepunte.
Met sy 15e album, Uit
die diepte van my hart, bied hy goedvoelmusiek
wat die litte verlei en die hart roer. Geniet ‘n
album propvol uitbundige sokkieritmes en opgewekte
luisterlirieke.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Liza Bronner
Die sprankelende Liza Brönner, se debuutalbum, Onderstebo, is spesiaal vir haar optrede by die onlangse Klein-Karoo Nasionale Kunstefees herverpak met vier bonussnitte en is nou landwyd beskikbaar as die album Asemloos.
Meer...
|
|
|
|
|
Navi Redd is terug met ‘n splinternuwe produksie propvol treffers van o.a. The Bee Gees, Bryan Adams, Jannie Moolman, Steve Hofmeyr, Rolling Stones, Timbaland, Celine Dion, CCR, Grease, Nickelback, en selfs ‘n keurspel van Kurt, Theuns en Nicholis Louw...elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Pedro Kruger is
'n gesogte seremoniemeester en het al
menige male hierdie baadjie aangetrek
by vele funksies, insluitende die Loerie
Advertensietoekennings by Sun City, die
Gecko-toekennings in Namibië, die
Bruid van die Jaar kompetisie in Kaapstad
en vele meer. Pedro as seremoniemeester
kan immers MC én vermaak!
Meer...
|
|
|
|
|
Priscilla
Die Afrikaanse musiekindustrie kan maar regop sit en notisie neem – daar’s ‘n nuwe sang sensasie wat, sonder om doekies om te draai, bewys ons HET briljante vroulike kunstenaars – al is hulle tans dun gesaai. Priscilla sorg vir vokale vreugde met hierdie CD.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Ray Dylan, of Jakes
soos sy beste vriende hom noem, is in
standerd
agt uit die skool geskors omdat sy musiek-loopbaan
vir hom belangriker as skoolwerk was.
Sedert 2002 is hy 'n gunsteling sanger by Suid-Afrikaanse
musiek-liefhebbers.
Meer...
|
|
|
|
|
Straatligkinders
Straatligkinders is a multi-award winning rock powerhouse from Potchefstroom, in the North West of South Africa. This rock group, who sings in Afrikaans, a native language of South Africa, formed in August 2006 and has changed the music scene in their country ever since.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Theuns Jordaan is
op 10 Januarie 1971 gebore en het grootgeword op
hul familieplaas naby Venterstad. Musiek was so
sinoniem aan die Jordaan-huishouding soos wat skape
aan die Karoo is.
Soos alle goeie venootskappe het sy ouers 'n 50/50 aandeel
in sy liefde vir musiek en tale gehad.
Meer...
|
|
|
|
|
Vaughan Gardiner het pas sy eerste CD, Wie ek is, uitgereik. Hy is onder die vlerk van Sean Else van Mozi Records, wat Bok van Blerk en Lianie May op die wenpad geplaas het. Vaughan het die potensiaal om net so gewild soos hulle te word, word in 'n persverklaring gesê.
Meer...
|
|
|
|
|
| |
|
|
Wynand Strydom is gebore om te sing en die noodlot sou niks anders toelaat nie! Nie is sy wildste drome het die Aardrykskunde onnie, Wynand Strydom, gedink hy kan sy bestaan maak met sy sangstem nie, maar die wegholsukses van sy album, Hoekom, het hom oornag een van die gunsteling diep stemme van Suid Afrika gemaak.
Meer...
|
|
|
|
|
Op die ouderdom van 30 , het Chereé haarself tuis gemaak in die SA musiek bedryf en daar is geen twyfel dat hierdie Kaapenaar hier is om te bly! Sedert sy die Afrikaanse musiek mark in 2001 betree he , groei sy van krag tot krag , en daarom kom dit as geen verrassing dat 2010 die hoogtepunt van haar loopbaan is nie.
Meer...
|
|
|
|
 |
 |
| |
|
|
Hugo Nieuwoudt, die 36-jarige sanger wat jou dadelik met sy stem, aantreklike blou oë en sjarme bekoor, is gebore in KZN, groot-geword in Vrystaat & Gauteng en mens geword het in die mooiste Kaap en woon steeds in die Kaap waar hy en sy vrou saam betrokke is by hul Mediese Personeelagentskap en tree ook op as eiendoms-ontwikkelaar.
Meer...
|
|
|
|
|
Shortly after being evicted from the Big Brother house, Stefan Ludik made his acting debut in well-known comedian, Casper se Vries' Haak en Steek. Upon his return to Namibia he found that not only was he regarded a national hero but an invite from Franz Marx Films also awaited him.
Meer...
|
|
|
|
|
|
|
 |
© Kopiereg 2010 | MTN Varingfees
| Alle regte voorbehou |
|
|
|
 |