Stel jy belang om jou kuns-
of kosstalletjie by die Varingfees te bemark?
Daar is nog slegs 56 onderdak stalletjies beskikbaar en geen plek vir buite stalletjies nie.
Kliek
hier om kunsmark aansoekvorm af te laai. ( Pdf
83Kb)
Die koste vir 'n kunsmarkstalletjie
is R1 500.00
Kliek
hier om kosstalletjie aansoekvorm af te laai. ( Pdf
64Kb)
Die koste vir 'n kosstalletjie wissel
tussen
R2 500.00 en R4 000.00
Laai die vorm af, vul dit in en stuur
dit aan ons.
Kontakbesonderhede is op die aansoekvorm.
Jy benodig Acrobat Reader 9 om die aansoekvorm oop te maak. Laai dit gratis hier af.
Registreer nou jou stalletjie om
teleurstelling te voorkom!!!
Register your stall now to avoid disappointment!!! |